Plaaslike geldeenheid / Local currencies:
= Geld word ‘n GELDEENHEID genoem. / Money is called -
CURRENCY
= Geld wat mense in ‘n land gebruik = PLAASLIKE
GELDEENHEID / Money people use in a country = LOCAL
CURRENCIES
= Suid-Afrika se geldeenheid = Suid-Afrikaanse Rand [ZAR] /
SA currency – South African Rand [ZAR]
= Geldeenhede bestaan uit: / Currencies consists of:
= muntstukke en geldnote / coins and banknotes
= SA het 6 munstukke / SA have 6 coins:
5-sent/10-sent
20-sent/ 50-sent
R1/ R2 / R5
SA het banknote / SA banknotes
R10 = renoster / rhino R20 = olifant / elephant
R50 = leeu / lion R100 = buffel / buffalo
R200 = luiperd / leopard
= Die een kant van banknote vertoon prente van
sogenaamde GROOT VYF / SA se wilde
diere en Nelson Mandela se gesig. /
One side of the banknotes have a picature of the BIG
FIVE / SA wildlife and Nelson Mandelas face
= Deesdae verskyn Nelson Mandela se gesig ook op die
note. / Today Nelson Mandelas face is on the
notes.
Fluktuasie: wanneer iets voortdurend wissel / verander.
Fluctuate: when something changes continualy.
TIPE GELDEENHEID / FOREIGN CURRENCY
Buitelandse geldeenheid: [elke land het sy eie geldeenheid]
Foreign currency : [every country have there own currency]
Buitelandse geldeenheid: verwys na geldeenheid van ‘n ander land /
Foreign currency: is the currency of a other country
Buitelandse valuta: geldeenheid van ‘n ander land
Die twee terme is sinoniem.
Forex exchange: currency of a country [ two terms are the same]
Nbste GELDEENHEDE in die WêRELD / Important
CURRENCIES over the WORLD
Buitelandse geldeenhede / Currency code
/Foreigh Currency Geldeenheidsimbool
Britse pond / pond sterling GB [£] GBP
Japannese Jen JP [¥] JPY
Amerikaanse dollar US [$] USD
Australiese dollar AU [$] AUD
Europese Unie euro EU [€] EUR
Suid-Afrikaanse rand ZA [R] ZAR
Botswana pula pula BWP
Mauritius roepee Rs MUR
Belangrikste geldeenhede in die wêreld / Important
currencies in the world:
= Geldeenheidskode = bestaan uit amptelike
landskode + die Geldeenheidsimbool / letter wat die
geldeenheid aandui. / Currency codes = consists of a
country code + the currency symbol or letter
= Die kodes is amptelik en moet altyd voor die
bedrag geskryf word bv. / The Code are official and
have to be infront of a amount.
Vyftig Amerikaanse [VSA-dollar] = US$50
Fifty American dollars [USA-dollar] = US$50
= Kan ook net as letters geskryf word bv./ Can also be in
letters ex:
Vyftig Amerikaanse [VSA-dollar] = USD 50
Fifty American Dollar[USA-dollar] = USD 50
WAAR KAN MENS BUITELANDSE
GELDEENHEDE RUIL: / WHERE CAN YOU
EXCHANGE FOREIGN CURRENCY
= Toeriste besoek SA dan moet hul, hul eie geld
ruil vir SA rand. /
Tourist visits SA they have to exchange there
money for SA currency.
= As Suid-Afrikaners oorsee reis ruil hul Rand vir
die ander land se geldeenheid. /
If South Africans travel overseas they have to
exchange RAND for other countries currency.
SPESIALE PLEKKE waar geldeenhede kan
wissel: / SPECIAL PLACES you can
exchange foreign currency
= Plaaslike handelsbank [ABSA , FNB] /
Local commercial bank [ABSA, FNB]
= Buitelandse valutaburo / Bureau de
Change / Foreign Exchange Bureau /
Bureau de Change
- Rennies / American Express
SPESIALE PLEKKE waar geldeenhede kan wissel: /
SPECIAL PLACES you can exchange foreign
currency
- Buro’s gesetel by:/ Settled by:
- Internasionale lughawens / International
airports
- Groot treinstasies / Big railwaystations
- Bekende hotelle / Well known hotels
- Reisagente / Travel agencies
= Plaaslike handelsbanke en Buitelandse
valutaburo’s vra ‘n
heffing vir die transaksies / Local commercial
banks and foreign exchange bureau askes a levy
for transaction.
WAAR KAN MENS BUITELANDSE
GELDEENHEDE RUIL:/WHERE CAN FOREIGN
CURRENCY BE CHANGED
Deesdae gebruik meeste reisigers = SLIMKAARTE
vir buitelandse geldeenheid behoeftes. / People are
using SLIMCARDS
Bv. debietkaarte wat aan tjekrekeninge gekoppel is
kredietkaarte wat deur banke uitgereik is met
vasgestelde limiet / connected to a debitcard
and tjekaccount
= So kan reisigers die kaart by enige OTM
gebruik om geld in plaaslike geldeenheid te
trek. / Travellers can use the card at any ATM
and can withdraw money.
= Reisigertjeks vroeër die algemene manier om
buitelandse valuta by jou te hê en te wissel vir
buitelandse geld. / Traveler checks is the
common way to carry foreign currency with you.
= Tans is dit nie so gerieflik soos slimkaarte nie./
Not so convenient as a slimcard.
= Slimkaarte is ook die GOEDKOOPSTE manier
om geld te wissel. /
Slimcards are te CHEAPEST way to exchange
money
VOORDELE van toeriste wat buitelandse valuta spandeer:
“Vermenigvuldigingseffek”
Wanneer buitelandse toeriste buitelandse valuta in die land spandeer en die
effek kring uit deur die ekonomie tot voordeel van almal.
Bv.
= Inkomende internasionale toeriste arriveer met buitelandse
geldeenhede.
= Hulle spandeer die geld op produkte en dienste bv. vervoer,
akkomodasie, kos, vermaak en aktiwiteite.
= Mense wat goedere en dienste verskaf [ winkelassistent,
restaurantpersoneel] ontvang ‘n salaris / maak
‘n wins deur die verskaf van goedere en dienste. = DIREK baat
= Hulle spandeer weer op hul beurt die geld op dinge soos behuising
kos, vervoer, onderwys, klere. Mense wat die goedere en dienste
verskaf word betaal / maak ‘n wins = INDIREK baat.
= So kring die geld uit deur die ekonomie en almal word bevoordeel.
DIE VORME VAN BUITELANDSE VALUTA / FORMS OF FOREIGN
CURRENCY
1: Kontant / Cash
2: Kredietkaart / Slimkaarte / Credit card / slimcards
3: Reisigertjeks / Traveler checks
NADELE van elke vorm van Buitelandse Valuta DISADVANTAGS of the
different forms of foreign currency:
1: Kontant / Cash Kan nie vervang word wanneer dit g
gesteel word nie. / Cant be replace if
stolen
2: Kredietkaart/Credit card: uitgawes gaan deur teen
wisselkoers ten tye
van die transaksie. / transactions
will go trough on forex rates.
3: Reisigerstjeks / Traveler checks: sommige ondernemings,
veral klein
winkeltjies sal dit nie
as kontant aanvaar nie / a
few comanies will not accept traveler checks.