Afrikaanse EAT Taalstrukture Lydende vorm.pptx

dievolksie 9 views 12 slides Sep 10, 2025
Slide 1
Slide 1 of 12
Slide 1
1
Slide 2
2
Slide 3
3
Slide 4
4
Slide 5
5
Slide 6
6
Slide 7
7
Slide 8
8
Slide 9
9
Slide 10
10
Slide 11
11
Slide 12
12

About This Presentation

Lydende en bedrywende


Slide Content

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS Creators: Van Zyl / Tanton Subject Object

It’s as easy as…

KAN JY DIE ONDERWERP , DIE VOORWERP EN DIE GESEGDE IN ‘N SIN VIND? Die ONDERWERP is die persoon/ding wat die werkwoord DOEN (Subject) Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD (object) Die GESEGDE is die WERKWOORD(e) in die sin (verb)

KORREKTE WOORDORDE IN DIE BEDRYWENDE VORM S*TOMP*I S = SUBJECT (Onderwerp) * = eerste WERKWOORD T = TYD O = OBJECT (Voorwerp) M = MANIER P = PLEK * = res van die WERKWOORD I = INFINITIEF (om te + ww.) VOORBEELD: DIE JONG SEUN HET NIE LANK GELEDE NIE DIE BAL HOOG IN DIE KLAS GESKOP OM DIE ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.

BEDRYWENDE VORM S*TOMP*I DAAR IS DRIE TYE IN AFRIKAANS: TEENWOORDIGE TYD VERLEDE TYD TOEKOMENDE TYD Teenwoordige tyd = Present Tense Verlede tyd = Past Tense Toekomende tyd = Future Tense DIE SEUN SKOP DIE BAL. DIE SEUN HET DIE BAL GESKOP. DIE SEUN SAL DIE BAL SKOP. Die seun = onderwerp skop/het geskop/sal skop = werkwoorde, d.w.s gesegde die bal = voorwerp

Object Verb When? How? Subject Where? Verb + ge Teenwoordige Tyd Voorwerp word Tyd Wyse DEUR onderwerp Plek ge- Toekomende Tyd Voorwerp sal tyd wyse DEUR onderwerp Plek ge- WORD kan moet gaan "te" geen "ge-" behoort hoef Verlede Tyd Voorwerp is Tyd Wyse DEUR onderwerp Plek ge- Lydende Vorm Woordorde

DIE LYDENDE VORM O * T DEUR S M P * I TEENWOORDIGE TYD (PRESENT) VERLEDE TYD (PAST) TOEKOMENDE TYD (FUTURE) Die bal word deur die seun geskop Die bal is deur die seun geskop. Die bal sal deur die seun geskop word .

‘N PAAR DINGE OMTRENT DIE LYDENDE VORM: Jy moet begin met die VOORWERP in die sin Dan volg die regte werkwoord (afhangende van die tyd): 1. Teenwoordige tyd: WORD 2. Verlede tyd: IS 3. Toekomende tyd: SAL Dan kom enige tyd-woorde , bv. vandag, nou, (WANNEER?) Dan kom deur+ONDERWERP Dan kom enige manier waarop die werkwoord gedoen is, bv. vinnig, stadig, onnodig, lank (HOE?) Dan kom die plek waar dit plaasgevind het (WAAR?) Dan kom die res van die werkwoord : 1. Teenwoordige tyd: GESKOP (as voorbeeld) 2. Verlede tyd: GESKOP 3. Toekomende tyd: GESKOP WORD Dan, laaste, kom enige INFINITIEF (WAAROM?) S*TOMP*I VERANDER DUS NA O*TdeurSMP*I

Allan eet al die lekker koekies op. Allan het al die lekker koekies opgeëet. Allan sal al die lekker koekies opeet. Subject Subject Subject Object Object Object Al die lekker koekies word deur Allan opgeëet. Al die lekker koekies is deur Allan opgeëet. Al die lekker koekies sal deur Allan opgeëet word. Present Past Future Bedrywende na Lydende vorm

Verander die sinne na die lydende vorm My pa het die vleis gebraai. Amy het die verjaarsdagkoek gesny. Allan het die pizza-deeg gemeng. 1. Die vleis is deur my pa gebraai. 2. Die verjaarsdagkoek is deur Amy gesny. 3. Die pizza-deeg is deur Allan gemeng.

My pa braai die vleis. Amy sny die verjaarsdagkoek. Allan meng die pizza-deeg. Verander die sinne na die lydende vorm 1. Die vleis word deur my pa gebraai. 2. Die verjaarsdagkoek word deur Amy gesny. 3. Die pizza-deeg word deur Allan gemeng.

Verander die sinne na die lydende vorm 1. Die vleis sal deur my pa gebraai word. 2. Die verjaarsdagkoek sal deur Amy gesny word. 3. Die pizza-deeg sal deur Allan gemeng word. My pa sal die vleis braai. Amy sal die koek sny. Allan moet die pizza-deeg meng.
Tags