KLANKLEER Jippie, ek kan tog verskillende klanke hoor! a e i o u aa ee oo uu s oe n d ie s eu n ou ui ei y oei oi ooi ai aai eeu b c d e f g h j k l m n p q r s t v w x z Vokale / klinkers Diftonge / tweeklanke Konsonante/medeklinkers Eksplosief (ontplof) p,k,t,d,dj,tj, ber g e Nasaal (neus) n,m,ng Lateraal (l) l ag Triller (tril) r ooi Frikatief (vryklanke) Sj oe Frik j ong, s al h aar w raggies ‘n s oen g ee en v ry Affrikate (Afrika) Ts etse Tj aka
LETTERGREPE EN KLANKGREPE LETTERGREPE KLANKGREPE Oop Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante kat / te g o baad / jie g o Skryf die woord soos jy hom hoor! ka – te baai - kie
Klankverskynsels Mense spreek soms klanke verkeerd uit! Oorronding m ei s ie >m ui sie Ontronding s eu n > s ee n Palatalisasie g eel> gj eel hon dj ie>hon dtj ie
KLANKVERSKYNSELS Sommige woorde word reg uitgespreek al word hulle nie so gespel nie! Assimilasie hoe nd er . hoe n er Vokaalreduksie mot o r > mot e r Nasalering en vokalisering d ans
SPELLING SKRYFTEKENS Akuut word gebruik om ‘n woord te beklemtoon: b óó m d ié l ééu í n Gravis word gebruik om ‘n woord reg uit te spreek: d è h è n è app è l ‘n Deelteken skei twee vokale wat nie tot dieselfde lettergreep behoort nie . moe ë r vlie ë Pasop: pr iee l d iee t ‘ n Kappie maak die vokaal langer (Pinokkio-neus): br û e k ê rel m ô re Pasop: vl e rmuis ‘ Afkappingsteken word gebruik vir : * weglaat van ‘n letter h y’s * meervoude en verkleining van woorde wat eindig op i o u p a m a * vanne en name wat eindig op e s en nie gehoor word nie. ‘n Koppelteken voeg twee woorde aan mekaar: eende - eier
SPELLING LEESTEKENS PUNT aan die einde van ‘n stelsin. By afkortings. KOMMA tussen twee ww. Voor maar en want. Voor en na ‘n aanspreekvorm. Opnoem van klomp goed. By ‘n inlassin/parentese. UITROEPTEKEN na ‘n uitroepsin of bevelsin
VRAAGTEKEN aan die einde van spesifieke of algemene vraagsin. HAKIES vir inlassin/parentese (ekstra inligting) KOMMAPUNT kom in die plek van ‘n voegwoord.
ELLIPS vir ‘n onderbreking in ‘n sin. Aan die einde van ‘n onvolledige sin. AANDAGSTREEP om aandag te vestig op wat volg / om ‘n parentese aan te dui. AANHALINGSTEKENS om direkte woorde aan te dui. As iets nie letterlik bedoel word nie. Iets aan te haal.
DUBBELPUNT Na ‘n dubbelpunt volg direkte rede of belangrike inligting. ASTERISK by ‘n woord om aan te dui dat daar ‘n verduideliking onder aan die bladsy volg.
SPELLING HOOFLETTERS My juffrou sê ALLE EIENAME word met hoofletters geskryf! So my naam is S aartjie K ekkelbek. Onthou: Die eerste en laaste deel van die naam kry hoofletters: P iet van der M erwe P iet de W et P iet C ronje H ans die G rote Geagte M eneer Geagte mnr. V an der M erwe Geagte mev. R S chutte Liewe P a Die afkortings mnr. mev. dr. prof. ens. word NOOIT met HOOFLETTERS geskryf behalwe as dit voor aan ‘n sin is.
SPELREËLS MEERVOUDE ALLE WOORDE WAT EINDIG OP I O U EN BEKLEMTOONDE A KRY ‘S ( I O U PA, MA) FOTO ’S ALLE EIENAME WAT EINDIG OP E EN S EN NIE UITGESPREEK WORD NIE KRY AFKAPPINGSMEERVOUD (ES) ESTELLE – ESTELLE ’E -HEID * -HEDE (MOEILIKHEID – MOELIKHEDE) -KUS * - KUSSE/ CI (KRITIKUS –KRITI KUSSE/ KRITI CI ) -DING * -GOED (SPEELDING – SPEEL GOED ) BUURMAN/ ENGELSMAN – BURE/ ENGELSE LABORATORIUM – LABORATO RIA MILLENIUM – MILLEN IA WOORDE WAT OP F EINDIG WORD W – STOO F – STO W E KORT VOKALE:DUBBELE KONSONANT (STOF – STO WW E) LANG VOKALE: EEN KONSONANT (STOOF – STO W E) DIE VOLGENDE WOORDE SE VOKALE WORD LANK IN DIE MEERVOUD: PAD – P AAIE ; GAT – G ATE ; VAT - V ATE VERKLEINING ALLE WOORDE WAT EINDIG OP I O U EN BEKLEMTOONDE A KRY ‘S ( I O U PA, MA) FOTO ’TJIE ALLE EIENAME WAT EINDIG OP E EN S EN NIE UITGESPREEK WORD NIE KRY AFKAPPINGS -VERKLEINING (ES) ESTELLE – ESTELLE ’ETJIE WOORDE WAT EINDIG OP T OF D KRY JIE (TAND JIE ) WOORDE WAT OP ‘N IE EINDIG KRY TJIE (BAADJIE TJIE ) WOORDE WAT OP ‘N LANG VOKAAL EN M EINDIG KRY PIE (BOOM PIE NAAM PIE ) WOORDE WAT OP ‘N NG EINDIG EN LETTERGREPE HET VAL DIE G WEG EN KRY KIE (KONI NG – KONIN KIE ) WOORDE WAT OP NG EINDIG EN NET EEN LETTERGREEP HET KRY ETJIE (SLA NG – SLANG ETJIE ) KORT VOKALE:DUBBELE KONSONANT (STOF – STO FF IE) LANG VOKALE: EEN KONSONANT (STOOF – STO FI E) DIE VOLGENDE WOORDE SE VOKALE WORD LANK IN DIE VERKLEINING: PAD – P AA DJIE; GAT – G AA TJIE; VAT- V AA TJIE ONTHOU:SKILP A D - SKILP A DJIE
SPELREËLS (VERVOLG) Trappe van vergelyking Stellende Vergrotende Oortreffende sk u sk uwe r die sk uu ste b oo s b os er (lang vokale) die boo ss te (eindig op ‘n s, twee s’e) l o s lo ss er (kort vokale) die lo ss te Woorde wat eindig op “ë” kry gewoonlik meer en mees: Geboë meer geboë die mees geboë Intensiewe vorme Intensiewe vorme is altyd EEN WOORD behalwe wawyd oop en wawyd wakker! Waarom word boom met een o geskryf en bome met twee o’s? Boom se oo is ‘n lang vokaal in ‘n geslote lettergreep en bome se o ‘n lang vokaal in ‘n oop lettergreep. Waarom word visstok met twee s’e geskryf? Twee stamme een eindig op ‘n s en die ander begin met ‘n s. Waarom word losser met twee s’e geskryf? ‘n Kort beklemtoonde vokaal kry dubbele konsonant.
WOORDSOORTE Jan Voorsetsel BYVOEGLIKE NAAMWOORD (b.nw.) Word soos plooie net bygevoeg, beskryf die s.nw. SELFSTANDIGE NAAMWOORD (s.nw.) Alles wat ek met my oë kan sien Kan meervoud en verkleining hê WERKWOORD (ww.) Soos ek nie sonder asem kan leef kan ‘n sin nie sonder ‘n ww. bestaan nie BYWOORD (bw.) By my mond kom woorde uit En beskryf die ww. LIDWOORD (die / ’n) VOEGWOORD voeg sinne soos my nek my kop aan my lyf voeg. (en maar) TELWOORDE kan gebruik word om te tel (een twee baie min duisend) VOORSETSEL gaan saam met die s.nw. (in op aan) TUSSENWERPSEL om iets uit te roep (eina) VOORNAAMWOORDE kom in die plek van ‘n persoon se naam. (hy sy ons)
WOORDSOORTE Einame ( Koos, Balfour ) Soortname ( bank, kind ) Versamelname ( kudde beeste) Stofname ( goud, grond ) Maatname ( lepel sout) Abstrakte ( liefde, opoffering ) Selfstandige naamwoord Hoofww./ selfstandige ww. Hy trek vandag. Deeltjieww. Hy trek klere aan. Hulpww. Hy het getrek Ky het aangetrek. Koppelww. Hy is siek vandag. Infinitief Ek is besig om te leer. Persoonlike vnw. Hy kuier by haar . Besitlike vnw. Dit is haar pen Betreklike vnw. wat waarmee Vraende vnw, Wat doen jy? Aanwysende vnw. hierdie, dié Onpersoonlike vnw . dit Onbepaalde vnw. iemand, niemand Wederkerige vnw. Hulle klap mekaar Wederkerende vnw. Hy vererg hom . Werkwoord Voornaamwoord
WOORDSOORTE Attributief (voor s.nw.) Die mooi meisie. Predikatief (na s.nw.) Die meisie is mooi . Bywoord van plek Waar? Hy sing buite. Bywoord van wyse Hoe? Hy sing mooi. Bywoord van Tyd Wanneer? Hy sing soggens. Bywoord van graad Hy sing baie mooi Hooftelwoord (hoeveel) Bepaald twee, duisend Onbepaald baie menigte Rangtelwoord (hoeveelste) Bepaald Tweede vierde Onbepaald Middelste laaste Neweskikkende en, maar, want Onderskikkende omdat, asof Gaan saam met ‘n s.nw. In die boom Onder die boom Aan die boom Word gebruik om gevoel uit te druk. Eina Ag nee sies Byvoeglike naamwoord Bywoord Telwoord Voegwoord Voorsetsel Tussenwerpsel
DEELWOORDE Deelwoorde is ‘n byvoeglike naamwoord of‘n bywoord wat van ‘n werkwoord afgelei is, maar val nie onder woordsoorte nie. Bv. Die meisie sing . Die singende meisie. wekrwoord byvoeglike naamwoord EN deelwoord Hy loop al singende. bywoord EN deelwoord Teenwoordige deelwoord (dit is besig om te gebeur) Singende meisie Dansende mense Laggende kinders Hy eet staande Verlede deelwoord (dit het klaar gebeur) Gekapte hout (swak verlede deelwoord) Bebreekte glas (swak) Gebroke hart (sterk verlede deelwoord) Aangenome kind (sterk) ( sterk verlede deelwoorde se klinker verander)
WOORDVORMING Stam spring A (afleiding) er spring er SA (samestellende afleiding) tou + e spring toue S (samestelling) tou spring tou + + +
WOORDVORMING stam boek stam sak samestelling boeksak stam geluk postmorfeem ig premorfeem on stam geluk stam toneel pre on e post e afleiding ongelukkig samestellende afleiding ongelukstonele
WOORDVORMING Morfeme premorfeme postmorfeme Voegsels voorvoegsel agtervorgsel Affikse prefikse suffikse stam/ basis kompleks ( kan iets van woord wegvat ) simpleks (net ‘n stam) kern bepaler boek sak boek boeke Pre- en postmorfeme kan: Betekenisfunksie hê: ont hoof - neem weg seun tjie – verkleining Woordsoortelike funksie hê: ont hoof – werkwoordvormer
SINSLEER SINSTIPES STELSIN (INDIKATIEF) DIT REËN VANDAG. VRAAGSIN (INTERROGATIEF) ALGEMENE VRAAGSIN (ANTWOORD KAN JA OF NEE WEES) IS JY MOEG? SPESIFIEKE VRAAGSIN ( HET ‘N SPESIFIEKE ANTWOORD) HOE OUD IS JY? BEVELSIN (IMPERATIEF) DOEN JOU HUISWERK! WENSSIN WAS EK MAAR SLIM. UITROEPSIN EINA, JY MAAK MY SEER! SINSWYSES AANWYSENDE WYSE VRAENDE WYSE GEBIEDENDE WYSE TOEVOEGENDE WYSE
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN ‘n Sin met een werkwoord(gesegde). Byvoeglike bepaling beskryf onderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp? Watter + voorwerp? Voorwerp Werkwoord + wie of wat? Onderwerp Wie of wat + werkwoord ? Gesegde Wat word gedoen? Bywoordelike bepaling Beskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man met die snor voer die klein hondjie onder die boom .
Enkelvoudige sin (vervolg) Onderwerp Die man Gesegde voer Voorwerp die hondjie Watter man? Waar voer ? Watter hondjie? Byvoeglike bepaling met die snor Bywoordelike bepaling onder die boom Byvoeglike bepaling klein
SINSONTLEDING SAAMGESTELDE SIN ‘n Sin met meer as een werkwoord, ‘n hoofsin met bysinne. Onderwerp Voorwerp Byvoeglike bysin beskryf die onderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp Watter + voorwerp Gesegde Bywoordelike bysin beskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man wat ‘n snor het voer die hondjie wat klein is terwyl hy onder die boom lê.
Saamgestelde sin (vervolg) Onderwerp Die man Gesegde voer Voorwerp die hondjie Watter man? Wanneervoer ? Watter hondjie? Byvoeglike bysin wat ‘n snor het Bywoordelike bysin terwyl hy onder die boom lê Byvoeglike bysin wat klein is Onthou: ‘n bysin moet ‘n laswoord hê!
SINSONTLEDING VEELVOUDIGE SIN ‘n Veelvoudige sin is ‘n hoofsin en ‘n neweskikkende hoofsin wat deur die voegwoorde en, maar, want gelas word. ONTHOU: EN = aaneenskakelend MAAR = teenstellend WANT = redegewend Die man is siek en sy vrou is nie by die huis nie . hoofsin neweskikkende hoofsin Die man is siek , maar hy gaan werk toe hoofsin . neweskikkende hoofsin Die man is siek , want hy het in die reën geloop . hoofsin neweskikkende hoofsin
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM Onthou tyd bly dieselfde Verlede tyd: het – is Teenw. tyd : vang - word Toekom. tyd: sal – sal word Onthou in lydende vorm staan die hoofww. altyd aan die einde van die sin. Bedrywende vorm Die seun het ‘n appel geëet. Lydende vorm Die appel is deur die seun geëet. Die seun eet ‘n appel. ‘ n Appel word deur die seun geëet Die seun sal ‘n appel eet. ‘n Appel sal deur die seun geëet word.
DIREKTE EN INDIREKTE REDE Direkte rede is iemand se direkte woorde en kom in aanhalingstekens. Indirekte rede is woorde wat oorvertel word en kom nie in aanhalingstekens nie en het eindig met ‘n punt. Nou ... Hier ... Hierdie ... Vandag ... Gister ... More ... ...toe ... daar ... daardie ... daardie dag ... die vorige dag die volgende dag Ek is vandag baie gelukkig. . Die seun sê dat hy vandag baie gelukkig is. Teenwoordige tyd Verlede tyd Die seun het gesê dat hy daardie dag baie gelukkig was.
ONTKENNING iemand niemand êrens nêrens iets niks ooit nooit al ooit nog nooit nie nie Of jy of ek moet gaan. Nog jy nog ek moet gaan Eet jou kos! Moenie jou kos eet nie!
TAALVERSKYNSELS Pleonasme (Plenty words) Onnodige woorde in ‘n sin ‘n ronde sirkel Toutologie (Knope in ‘n tou) Herhaling van woord met dieselfde betekenis bulldoghond Volksetimologie (ons ou volkie is snaaks) Skryf Afr. Woord dat dit soos Engels klink bicycle – baie sukkel
TAALVERSKYN SELS (VERVOLG) Argaïsme (argiewe) Ou woorde Analogie Woorde word op dieselfde manier gevorm. Kontaminasie (kon tannie my nasie besmet) taalbesmetting Neologisme (new words) Nuwe woorde rekenaarmuis Hy is de duiwel in . trourok troukar trouring Ek het my motor verassureer verseker + assuransie
BETEKENISLEER Sinonieme Verskillende woorde wat dieselfde beteken meisie - dogter Antonieme Woorde met die teenoorgestelde betekenis seun - dogter Homonieme Dieselfde woord kan verskillende betekenisse hê Ek wys met my vinger Hy is baie wys. Homofone Woorde wat eenders klink maar verskillende spelling en betekenis het. Hy wys sy boude vir ons. Ek draai die boute en moere vas Paronieme Woorde wat van dieselfde stam afgelei is. kameelperd e kameelperd jie Polisemie Woorde wat dieselfde gespel word en verskil in betekenis maar handel oor dieselfde ding. Ek gaan skool toe. (gebou) Ek hou van skool . (werk)
KRITIESE TAALBEWUSTHEID Denotasie (letterlik) Die hond blaf hard. Konnotasie ( figuurlik) Sy blaf is erger as sy byt.. Geimpliseerd (nie direk sê ) Sy het net oë vir een persoon (Sy is verlief) Emotiewe taal Die koei is woedend. Die koei is kwaad . Stereotipe Vrouens kan nie bestuur nie . Partydigheid Net die meisies mag buite gaan speel. Oorredende taal Koop twee vir die prys van een . Manipulerende taal As jou taak klaar is, mag jy gaan speel. Eksplisiete (sê iets reguit) Ek is verlief.