Familie Gesyferdheid bekendstelling2021 V2.pptx

TertiaKannemeyer1 13 views 21 slides Sep 01, 2025
Slide 1
Slide 1 of 21
Slide 1
1
Slide 2
2
Slide 3
3
Slide 4
4
Slide 5
5
Slide 6
6
Slide 7
7
Slide 8
8
Slide 9
9
Slide 10
10
Slide 11
11
Slide 12
12
Slide 13
13
Slide 14
14
Slide 15
15
Slide 16
16
Slide 17
17
Slide 18
18
Slide 19
19
Slide 20
20
Slide 21
21

About This Presentation

review


Slide Content

FAMILIE GESYFERDHEID WISKUNDE

InLEIDENDE video https://nzmaths.co.nz/introductory-video

DOELSTELLINGS VAN DIE PROJEK

AGTERGROND

Doel van hierdie Veldtog Om al die verkeerde en negatiewe persepsies uit die weg te ruim .

KRITIESE SUKSES FAKTORE Bou sterk , positiewe ingesteldheid teenoor Wiskunde . Wanneer kinders betrek word en sukses ervaar , is die kanse baie groot dat hulle sal aanhou en probeer om ‘n probleem op te los. Begin met aktiwiteite wat in ooreenstemming is met jou kind se Wiskundige vermoë . Indien ‘n kind reeds vroeg sukses behaal met probleemoplossing , sal dit hom / haar baie selfvertroue gee. Maak die uitdagings geleidelik meer uitdagend . Praat met jou kind in die Taal waarmee jy gemaklik is.

SELFVERTROUE in jou Wiskunde vermoë sal slegs ontwikkel as jou kind die volgende verstaan

Selfvertroue en Wiskunde vermoë

Hoe om die Family Maths handleiding te gebruik Bestudeer die handleiding en vergewis jouself van die inhoud en tipes aktiwiteite Kies toepaslike aktiwiteite en berei deeglik voor Raak betrokke by die kind Reflekteer Pak die volgende aktiwiteit aan JY MAG DIE INHOUD AANPAS

Aktiwiteit 1: Nommerplate

Nommerplate Nommerplaat : Vra jou kind om die syfers van die nommerplaat te gebruik om die volgende probleme op te los. Byvoorbeeld Tel enige 4 syfers bymekaar om 17 te kry Gebruik 2 syfers om 36 te kry Gebruik 4 syfers om 5 te kry [ antwoord : (6+3+1) ÷ 2 = 5] Gebruik 5 syfers om 5 te kry [ antwoord : (6+6+3) - (8+2) = 5] Tel al die syfers bymekaar so vining as wat jy kan

Aktiwiteit 2: Vind dit ! Watter items kos amper R50, R20, R150? Watter items kan jy met R100 koop ?

Patrone

Aktiwiteit 3: Patrone (1) 3. Hoeveel vuurhoutjies word benodig vir vorm 7, 8, 10? -------- --------- --------- 4. Hoeveel driehoeke kan jy bou met 19 vuurhoutjies ? ________ Gebruik die vuurhoutjies wat deur die fasiliteerder voorsien word en : Pak die volgende patroon saam met jou kind: 2. Pak die volgende 3 patrone in die ry -------- --------- ---------

Patrone (2) Herhaal die oefening deur die volgende vorms met die vuurhoutjies te bou .

Aktiwiteit 4-Meetkunde: Simmetrie Ons sê daar is simmetrie wanneer die presiese refleksie of spieëlbeeld van ‘n lyn , vorm of voorwerp geskep word. Die lyn van simmetrie kan beskryf word as die as of denkbeeldige lyn wat deur die middel van die vorm of voorwerp loop en wat dit in identiese helftes verdeel . 

Voorbeelde van simmetrie Ons kan lyne van simmetrie trek soos hieronder aangedui : Gebuik die werkvel wat die fasiliteerder sal uitdeel . Bespreek die lyne van simmetrie in die figure met jou kind en trek die lyne .

Aktiwiteit 5: Pret met Simmetrie ! Gebruik die skoon A4 bladsy wat die fasiliteerder sal uitdeel . Vou die bladsy presies in die helfte . Gebruik jou skêr en sny interessante vorms al langs die gevoude lyn . Die fasiliteerder sal demonstreer .

Aktiwiteit 6: Meting Meet die lengte van elke voorwerp in centimeters .

Dankie
Tags